Hyperlinks




SA Recipies

ARM ETE


ARM ETE

8-10 aartapels  1 pakkie bruin uiesoppoeier

4-5 desertlepels margarien     gerookte rooiworsies

geurselsout

 

Skil en sny aartappels in lang skywe, kook sag sonder sout. Gooi die water af. Hou die aartappels in die kastrol. Skud uiesoppoeier oor aartappels uit. Voeg margarien by die aartappels. Sit deksel van kastrol op, hou dig 4-5 minute op lae hitte. Roer dan effens deurmekaar. Die aartappels kan maar breek, maar moenie kapokaartappels maak nie. Verhit die rooiworsies. Skep aartappels uit in opdienbak. Skep die worsies langsaan. Besprinkel met geurselsout.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck