SA Recipies

AVOKADO ROERBRAAI


AVOKADO ROERBRAAI

25ml sonneblomolie of botter  2 uie, geskil en in skyfies gesny

500g beesvleisrepies      250g knopiesampioene

75ml soetsuursous  50ml brandewyn of wit wyn

12.5ml mielieblom   2 avokado’s, geskil, gehalveer

 

Maak olie rookwarm in wok of braaipan en roerbraai uie, beesvleis en sampioene vir 5 minute. Gooi soetsuursous en brandewyn by. Kook vir 2 minute voor mielieblom bygeroer word. Kook tot sous verdik. Haal van die hitte af. Sny avokado in stukke en meng liggies by. Sit dadelik voor.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck