SA Recipies

GEROOKTE-HADDOCK-EN-SPEK-GEREG


GEROOKTE-HADDOCK-EN-SPEK-GEREG

500g vis   1 groot ui

50g spek  600ml melk

1 blik pitmieleis       500g gaar aartappels

150ml room     25ml vars pietersielie

 

Soteer die uie en die spek vir 2–3 minute, gooi die melk by en laat opkook, roer gereeld. Vlok die vis en soteer. Meng die vis met die uiemengsel, voeg die mielies en aartappels by en prut 5 minute. Gooi die room in en verhit, moenie kook. Geur en bedien dadelik met pietersielie.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck