SA Recipies

Gestopte Vark Steak


Gestopte Vark Steak

Ek het vark steak gebruik.  Ek het 'n 500g stuk gekoop en laat hulle om oop vlek.

 

Ek het olyf olie oor die hele stuk gevryf en hom liggies gesout, veral die stukkie vet wat bo-op is.

 

ek het uie, garlic, red/yellow/green (robot) peppers gekap en gebraai met verskillende spices wat ek gedink het pas.

 

Toe het ek bacon stukkies gesny, saam gebraai en later die mushrooms ingesit.

 

Toe die klompie goed klaar is het ek 2 wiele feta op die stuk vark plat gedruk en die gebraaide lot bo-oor gegooi gerol en in die net gestop.

 

Ek het dit vir 'n uur in die oond oop op 180 gebak, dit was verdomp heerlik. 

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck