SA Recipies

GEURIGE VISVINGERS OP RYS


GEURIGE VISVINGERS OP RYS

12 visvingers    125ml melk

60ml mayonnaise    250ml fyn gerasperde, kaas

1ml rooipeper   25ml blatjang

12.5ml gerasperde ui      12.5ml fyn gekapte soetrissie

2.5ml sout       750ml gaar, warm rys

 

Berei die visvingers voor volgens die aanwysings op die pakkie. Gooi die melk in die kastrol. Voeg die mayonnaise, kaas en rooipeper by en verhit.  Roer 2 minute lank en aanhoudend. Roer die blatjang, ui en soetrissie by die sous. Verhit tot alles warm is. Plaas die rys op ‘n opdienbord en rangskik die visvingers bo-op die rys. Gooi die sous oor die visvingers. Bedien warm.

Lewer 4 porsies.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck