SA Recipies

KERRIE VISKOEKIES


KERRIE VISKOEKIES

720g gaar vis   1 gekapte ui

2 aartappels    250g graanvlokkies

60ml asyn       2 eiers

sout en peper na smaak 15ml kerriepoeier

10ml bakpoeier       10ml fyngekapte pietersielie

30ml meelblom       olie om in te braai

 

Maal die vis. Voeg al die bestanddele by, behalwe die meelblom. Vorm frikkadelletjies en rol in meelblom. Bak in warm olie tot goudbruin.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck