SA Recipies

KNOFFELASYN- PIEKELS


KNOFFELASYN- PIEKELS

1 middelslag ui       3 medium tot groot knoffelhuisies

2 lourierlare     1 takkie dragon

3 heel kruienaeltjies       1ml gemaalde neutmuskaat

1ml sout   750ml wit wynasyn

 

Skil die ui en kap dit baie fyn. Skil en kneus die knoffelhuisies. Laat dit saam met die res van die bestanddele 3 weke lank in 'n toe glasfles in die son trek. Skud die fles af en toe. Syg dit daarna deur en bottel en verseël die filtraat.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck