SA Recipies

KORTPAD VISPAELLA


KORTPAD VISPAELLA

koppie rou rys  5ml borrie

500ml visaftreksel   150g skelvis gaar gestoom in melk

150g stokvis in botter gebraai tot gaar   150g botter

1 pak gemengde seekos (Marinara mix), gebraai  in botter en knoffel.  (Behou die bottervloeistof)

250ml bevrore ertjies in mikrogolf verhit vir 3 minute

 

Kook rys gaar in visaftreksel, borrie en knoffel. Meng gaar rys, gaar gevlokte skelvis en stokvis, gaar seekosmengsel en ertjies, alles deurmekaar. Plaas in opskepbak en stip met botter bo-op. Knoffel kan ook bygevoeg word. Gooi melk waarin skelvis gaar gemaak is en bottervloeistof van seekosmengsel bo-oor. Plaas foelie oor en bak vir 45 minute by 160C. Roer deur voor, voorgesit word. Sit voor met slaai.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck