Hyperlinks




SA Recipies

Lensie Sop


Lensie Sop

3 k Gewaste en gesplete rooi lensies
2.5 l Groente Aftreksel (OXO Groente Blokkies)
3 Meduim Uie grof gekap
1 Meduim Tamatie grof gekap
1 Meduim Wortel grof gekap
1 Klein ui fyngekap
3 e Olyf Olie
3 t Suurlemoensap
3 t Komynsaad
Sout en Peper na smaak
Plaas groente blokkies en water in 'n pot en bring tot kookpunt.
Plaas res van sop bestanddele in die water.
Prut totdat die lensies sag is (ongeveer 30 minute).
Plaas sop in voedsel verwerker of klits met handklitser tot puree.
In 'n aparte pan braai die ui in olyf olie tot sag.
Meng ander bestanddele en voeg by die uie.
Voeg die uie mengsel by die sop en prut vir 5 minute roer matig.
Bedien die sop warm.
Gebruik Franse Brood om die oorblywende sop in die bakkie mee te
eet.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck