SA Recipies

MA SE HAWERMOUTKOEKIES - KLEIN KOEKIES


MA SE HAWERMOUTKOEKIES - KLEIN KOEKIES

500ml hawermout    250ml suiker

250ml meelblom     250ml fyn klapper

12.5ml stroop 250ml botter

5ml koeksoda

 

Smelt botter en stroop en roer die koeksoda in. Dit moenie te warm wees nie, anders gis alles uit, ook nie te koud nie, anders proe alles na koeksoda (jy weet seker..). Voeg die res van die droë bestandele by. Gooi in lae pannetjies en bak in die oond tot dit bruin is teen 180C. Sny terwyl dit nog warm is.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck