SA Recipies

MAALVLEIS-EN-HOENDERLEWERLEKKERTE


MAALVLEIS-EN-HOENDERLEWERLEKKERTE

6 preie, in ringe gesny    bietjie botter of margarien

500g hoenderlewers, in stukkies gesny        250g maalvleis

250ml room     2 tamaties, in blokkies gesny

5ml droë pietersielie       5ml knoffelsout

sout en peper na smaak        3 druppels Tobasco, indien verkies

 

Braai die preie in 'n swaarboomkastrol tot sag en deurskynend. Voeg die hoenderlewer en maalvleis by en roerbraai liggies tot amper gaar. Voeg die res van die bestanddele by, sit deksel op en prut 'n halfuur.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck