SA Recipies

PAMPOENPASTEI - BREDIES


PAMPOENPASTEI - BREDIES

4x250ml pampoen in blokkies gesny, effens gekook. 250ml suiker

2 eiers     250ml meel

10ml bakpoeier       37.5ml gesmelte botter

250ml melk

 

Klits suiker en eiers baie goed. Voeg meel, bakpoeier en sout by. Voeg gesemelte botter en melk om die beurt by. Plaas pampoen op die boom van ‘n gesmeerde vuurvaste skottel. Gooi deeg bo-oor en strooi pypkaneel oor. Bak by 180C vir ± 45 minute.

Lewer 10 porsies.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck