Hyperlinks




SA Recipies

PAN ETE


PAN ETE

100ml margarien     500g aartappel

50ml gekapte ui      50ml gekapte groen rissie

200 ml gerasperde kaas        4 eiers

5ml sout   5ml peper

5ml mosterd    340g weense worsies

 

Metode smelt margarien in pan. Braai ui effens bruin. Voeg soetrissie en aarappels by. Sit deksel op pan en verhit vir 5 minute oor lae hitte. Klits eiers en voeg geurmiddels by. Gooi eiers oor die aartappel mengsel. Rangskik gesnyde weense worsies oor die aartappel mengsel. Sit pan se deksel op verlaag hitte en verhit mengsel vir 10 minute of tot gestol. Sny in skywe en bedien.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck