SA Recipies

PANGEBRAAIDE BOELIEBIEF


PANGEBRAAIDE BOELIEBIEF

300g (1 blik) soutvleis     450g gaar aartappels, in blokkies

250ml fyn gekapte uie   125ml vleisaftreksel

2.5ml Tabascosous       12.5ml blatjang

25ml margarien       12.5ml gekapte, pietersielie

 

Meng die vleis, aartappel, uie, aftreksel, Tabascosous en blatjang. Verhit die margarien in ‘n groot braaipan. Skep die mengsel in die pan en sprei egalig in die pan. Verlaag die hitte en braai stadig bruin aan die onderkant. Moenie roer nie. Vou soos ‘n omelet en strooi die pietersielie oor.

Bedien dadelik. Lewer 4 porsies.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck