SA Recipies

PENS IN WITSOUS - ANDER VLEIS DISSE


PENS IN WITSOUS - ANDER VLEIS DISSE

500-800g gekookte skaappens     250ml gekookte wortelblokkies

250ml gekookte gekookte groenertjies 25ml gekapte pietersielie

500ml gegeurde witsous       125ml sagte broodkrummels

12.5ml botter of margarien

 

Sny die pens in klein stukkies, ongeveer 2.5cm blokkies. Maak witsous, maar braai 1 gekapte ui in die botter voordat die meelblom daarin geroer word. Geur met vars gemaalde swartpeper. Meng die pens, groente en witsous en gooi dit in ‘n bakskottel. Strooi die brood krummels bo-oor en sit klontjies botter daarop. Laat dit in ‘n koel oond by 150C bak tot dit goudbruin is. Ongeveer 20 minute lank.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck