Hyperlinks




SA Recipies

PLAAS OMELET


PLAAS OMELET

50g rou macaroni (100 ml)     4 swoerdlose spekvleisringe

1 ui, gekap      2 tamaties, geskil en gekap

50ml gaar ertjies     4 eiers

2ml sout   peper na smaak

1ml mosterdpoeier

 

Kook die macaroni volgens die aanwysings op die pakkie en dreineer dit. Braai die spekvleis tot bros en skep dit uit. Soteer die ui in die uitgebraaide spekvet tot sag en deurskynend. Voeg die macaroni,  tamaties en ertjies by en meng dit goed. Klits die eiers, sout,  peper en mosterdpoeier saam en gooi dit oor die mengsel. Verhit dit  tot dit gestol het, terwyl die gaar eier voortdurend met 'n eierspaan van die kante weggetrek word, sodat die rou eiermengsel onder kan invloei.  Rangskik die spekvleis boop.  Plaas 'n deksel op  en stoom dit nog 'n paar minute lank.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck