SA Recipies

SIMBA TJIPS GEREG


SIMBA TJIPS GEREG

4 eetlepels botter    3 eetlepels koekmeel   

375ml warm melk    250ml ham

2 x 375ml gekrummelde skyfies    375ml gerasperde kaas

 

Voorverhit die oond tot 180C. Maak ‘n witsous van die botter, meel en melk Gooi die ham, kaas en 1 pak skyfies by. Gooi die helfte van die ander pak skyfies onder in ‘n bak, skep die witsous bo-op, bedek met kaas en skyfies gemeng en bak 15–20 minute.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck