Hyperlinks




SA Recipies

STOKVISGEREG


STOKVISGEREG

500g stokvis    3 gerasperde aartappels

250ml gerasperde kaas  250ml melk

3 geskilde tamaties in skywe gesny     2 eiers (geklits)

sout

 

Meng melk eiers en sout. Pak die vis, aartapels, tamaties en kaas in lae, in 'n gesmeerde bakskottel. Gooi die melk, eier- en soutmengsel oor. Bak in 'n matige oond vir 'n 30 minute. Bedien met slaai.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck