SA Recipies

UIE KONFYT - KONFYT


UIE KONFYT - KONFYT

Heerlik saam met alle vleissoorte.

 

450g uie, in ringe gesny  100g preie, in ringe gesny

50g grasuie, fyngekap    1 liter water

750ml suiker    5ml gemengde speserye

 

Kook die ui, prei en grasui in 'n bietjie water tot net sag. Dreineer goed. Voeg die 1 liter water, suiker en speserye by en roer tot die suiker opgelos is. Bring tot kookpunt en prut tot die mengsel verdik en nie meer waterig is nie. Skep in gesteriliseerde flesse terwyl dit nog warm is.

Lewer 750ml.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck