SA Recipies

UIE-MARMELADE - KONFYT


UIE-MARMELADE - KONFYT

150ml olyfolie  20ml mosterdsaad

1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny 25ml gemmer, vars, gerasper

2 vars lourierblare    100ml bruinsuiker

150ml rooi wynasyn       100ml rooiwyn

fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene

 

Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastrol en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte tot dit sagg is (sowat 25 minute) Roer dit af en toe. Voeg die res van die bestanddle by en prut saggies tot die sappe verdik. Geur na smaak met sout en en vars gemaalde peper en laat staan 8 uur sodat die geur goed deurtrek. Skep in droë, skoon en warm flesse en bêre in yskas. Sit voor met gebraaide beesvleis, ham of kaas.

Last updated: 16th August 2010 by

Adverts

© 2024 Copyright, All Right Reserved - Winningduck